Kroon, C. J.; Raubenheimer, J. R. - In: South African Journal of Business Management 20 (1989) 1, pp. 42-46
Hierdie artikel analiseer eerstens die demografiese data en opleidingsomgewing van Suid-Afrikaanse graduandi in Ekonomie en Bedryfsekonomie op grond van inligting bekom vanuit die RGN se register van graduandi. Daarna analiseer die artikel die werksverspreiding, demografiese data en...