Afrikaans Abstract: Enkele Opmerkings oor Bankrot Munisipaliteite - AL Stander Die insolvensie van munisipaliteite is nie meer ʼn rare verskynsel nie; dit is ʼn realiteit. Dit is interessant dat daar tans net so ʼn groot bekommernis selfs in die Verenigde State van Amerika is oor die insolvensie...